TUIS
Dit is ‘n fees om ‘n TEDDIE te wees!!
Baie welkom by ons webwerf! By Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum sal jy ‘n tuiste vind vir jou kosbaarste besitting. Met hierdie webwerf wil ons poog om ‘n kykie te gee van wat by die TEDDIES alles gebeur. Ons hoop om dit as ‘n addisionele bron van kommunikasie en inligting te bedryf, waaruit ouers, kleuters en ander belangstellendes baat kan vind. Geniet dit om deur te blaai en deel in al ons aktiwiteite. Kontak ons gerus indien u verdere inligting verlang.
HOOF: Linda Kruger
Dagprogram
Preprimêre Onderwys is ‘n informele opvoedkundige aanvulling tot die ouerhuis, wat die selfstandigheid en volwassewording van die Kleuter as uitkoms…
Lees meer...Ons Personeel en die klassies
Die professioneel opgeleide onderwyseres sal die voortou neem in die skolastiese komponent van onderrig. Sy skep ‘n stimulerende, veilige atmosfeer…
Lees meer...Gesondheid
Ons poog om die kleuters en volwassenes by die Sentrum so gesond en veilig as moontlik te hou. Om dit…
Lees meer...




